Charlie Adler

Charlie Adler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Michael Adler
Geboorte 2 Oktober 1956 (1956-10-02)
Paterson, New Jersey
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1984–
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Michael "Charlie" Adler (gebore 2 Oktober 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), en Transformers: Dark of the Moon (2011), en in die televisiereeks Sonic the Hedgehog (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search